Gedig deur Johann Lodewyk Marais: SAVE OUR PLANET

SAVE OUR PLANET

Spring op! Keer die dodo-eier
wat na die rand
van die tafel rol!

Iewers eet iemand ‘n omelet.

JOHANN LODEWYK MARAIS

About Susan Smith

Poet and academic, living in the small coastal city of East London in the Eastern Cape, South Africa
This entry was posted in Gedigte and tagged , , , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to Gedig deur Johann Lodewyk Marais: SAVE OUR PLANET

  1. Johann Lodewyk Marais sê:

    Ek wens meer Afrikaanse skrywers wil groen-betrokke raak.

    • Ek sal graag wil probeer om op hierdie blad/blog ‘n aantal sieninge, artikels, skakels en gedigte bymekaar te bring oor die onderwerp. Dankie nogmaals vir jou bydrae.

Lewer kommentaar